Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 3

Sluit by Leraar Mark en Ernestine Finley aan vir meer as vyf (5) ure se Kragtige Onderrig, Geestelike Insigte en Praktiese Stappe vir hierdie Kursus!

– Sluit by Leraar Mark en Ernestine Finley aan

AWR360 on Hopelives365 Online University

 

Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 3

 

Het jy al gewonder waarom so baie kerke min belangstelling in die lewer van getuienisse het? Het jy al ooit gevra: “Is daar iets wat ons kerk kan doen om ‘n verskil vir die Koninkryk van God in jou gemeenskap te maak? Hoe kan ons ‘n ware deurbraak maak in uitreiking?”
Hierdie kursus voorsien die antwoorde op daardie en vele meer vrae, deur aan jou opvoedings – en inspirerende materiaal oor die volgende onderwerpe, te bied:

      • Hoe om die hoogs doeltreffende en populêre Sop-en-Verlossing se Bybel-studieprogram te organiseer en toe te pas.
      • Begin ‘n Gebeds-Bediening
      • Begin ‘n Besoek-Bediening
      • Begin ‘n Literatuur-Evangelisasie-Bediening
      • Begin ‘n Aan-Huis-Bybelstudie-Program
      • Hoe om doeltreffend met besware wat gedurende Bybelstudies opduik, te handel
      • Die Vier (4) Stappe wat mense neem tydens besluitneming en hoe om die Bybel-belangstellende te rig deur daardie stappe
      • Leer hoe om die oes in te samel uit jou Bybelstudiewerk en -bediening
      • Die beginsel vir doeltreffende hantering van besware
      • Die drie eenvoudige beginsels, ABC van suksesvolle Bybelwerk
      • En vele meer …

“Die einde van ‘n saak is beter as sy begin; ‘n lankmoedige is beter as ‘n hoogmoedige.”
(Prediker 7:8*)

Sluit by Leraar Mark en Ernestine Finley aan vir meer as vyf (5) ure se Kragtige Onderrig, Geestelike Insigte en Praktiese Stappe vir hierdie Kursus!

NOTA:

VOORVEREISTES – Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 1 en Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 2 moet eers voltooi word, voordat hierdie kursus aangepak kan word.

Jy het ‘n uitstekende werk verrig deur die eerste twee kursusse in Verlig jou wêreld vir God-reeks te voltooi. Ons moedig jou aan om hierdie kursus te neem en die reeks oor die doeltreffende Bybelse beginsel, wat vir meer as 30-jaar deur Leraar Mark en Ernestine Finley regoor die wêreld gebruik is, in te span. Dit werk!

* Aanhalings kom uit die Afrikaanse Bybel (1953-vertaling)

Enroll$30.00

Support our ministry

Submit your review
1
2
3
4
5
Submit
     
Cancel

Create your own review

HopeLives365 Online University
Average rating:  
 0 reviews