Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 1

$30.00

Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 1, is die eerste kursus in die ‘Verlig Jou Wêreld vir God’ se drie-kursus-reeks. In hierdie kursus-reeks (Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 1; Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 2 en Verlig Jou Wêreld vir God – Deel 3), kombineer ons inspirerende video- en ouditiewe aanbiedinge van Leraar Mark Finley. Ook is daar drukbare Vraag-en-Antwoord-materiaal om aan jou praktiese, getoetste en beproefde beginsels te bied, wat ‘n dramatiese verskil in jou kerk en gemeenskap sal maak. Hierdie beproefde beginsels noem ons “Bybelse Sleutels” tot suksesvolle sieleredding, wat sal help om nuwe lewe in jou kerk te blaas.

Want a discount? Become a member by purchasing Northern Conference of South Africa
Special Membership (2021-2022)
!

Description